Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[DOWNLOAD] "Leoni word groot" by Johan Crous * eBook PDF Kindle ePub Free

Leoni word groot

๐Ÿ“˜ Read Now     ๐Ÿ“ฅ Download


eBook details

  • Title: Leoni word groot
  • Author : Johan Crous
  • Release Date : January 17, 2015
  • Genre: Romance,Books,Contemporary,
  • Pages : * pages
  • Size : 397 KB

Description

As skooldogter bewonder Leoni du Plessis haar sportheld, die Springbok rugbyspeler, Altus Van Tonder, alias Blits Van Tonder. Sy is ook op sosiale media met hom bevriend.
Wanneer 'n motorongeluk sy bene eis moet hy ophou speel en sy verloofde, die model, los hom summier. Blits verdwyn van die samelewing en Altie die kreupel wrak verskyn. Leoni spoor hom op sosiale media en hulle bly vriende. Hy verwerp wat geneeshere sรช en begin homself rehabiliteer.
Hy wyk na die platteland en word Leoni se buurman. Hy oefen bedags op Marius se grasvelde, omdat dit sagter is om op gras te val en makliker om teen die heinings op te staan, dit is natuurlik dat Marius hom na sy naweek braai sal nooi. Leoni maak die deur oop en is geskok om haar held by die deur te sien.
Sy raak lief vir Altie die mens. Sy gebrek pla haar nie, en hy onderrig haar in wiskunde. Leoni het hom aanvaar soos hy is, maar hy wil nie aanvaar wees nie, hy wil gekies wees. 'n Misverstand skei hulle van mekaar en dit breek Leoni se hart. Sy besef sy het te vรชr gegaan en hom veroordeel sonder dat hy homself kon verdedig. Sy het 'n aanname gemaak en verkeerd geoordeel. Leoni begeer hom met haar hele hart, sy hoop so hulle kom weer bymekaar en dat hy haar sy vrou sal maak.

Hierdie is die skoon en romantiese weergawe. Seks word nie in detail bespreek nie.


Ebook Download "Leoni word groot" PDF ePub Kindle